Leslie Caron

Leslie Caron
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Leslie Claire Margaret Caron
Geboorte 1 Julie 1931 (1931-07-01)
Nasionaliteit Frans
Kinders Christopher John Hall
Jennifer Caron Hall
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Leslie Caron (gebore 1 Julie 1931) is 'n Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lili (1953), Gigi (1958), Fanny (1961), en Chocolat (2000).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy